ANB VERKLARING 9 Junie 2023
Die Afrikaner Nasionalistiese Beweging veroordeel die vlaag plaasaanvalle en moorde ten sterkste. Ons veroordeel die geweldsmisdade wat teen ons as blankes gepleeg word, ongeag van of dit op plase of in dorpe en stede gebeur.
Ons hoor die dreigemente deur swart ekstremistiese leiers, soos Malema, Mbeki en andere, van ‘n leierlose rewolusie wat met geweld gepaard sal gaan. Die rewolusie, wat eers teen die Witman en dan teen die swart elite sal losbars, het reeds begin. Die swart ekstremiste gebruik die ekonomiese verval en armoede om die rewolusie te regverdig, en wil voorgee dat dit ‘n spontane optrede van die armes en werkloses sal wees.
Die Afrikaner Nasionalistiese Beweging veroordeel die ANC se ideologiese, asook ekonomiese aanslag teen die Witman, maar veral teen die Afrikanervolk. Ons verwerp ten sterkste wetgewing soos BEE en swart bevoordeling in die werksplek, nuwe kwotas, die waterwetgewing ens. Ons besef dat die gewelddadige aanslag op ons lewens, en die wetgewende aanslag loop hand aan hand.
Ons, as die Afrikaner Nasionalistiese Beweging, beskou dit as een en die selfde aanslag om die Afrikanervolk totaal en al uit te wis en te vernietig.
Oom Jaap Marias het, kort voor sy afsterwe, gewaarsku dat hierdie bestel in duie gaan stort, en dat dit met geweld gepaard sal gaan. Ons sal die middele tot ons beskikking moet gebruik, weer trou aan mekaar moet sweer en weer ons grense moet trek, al gaan dit met bloed gepaard.
Die Afrikaner Nasionalistiese Beweging roep die Witman en Afrikanervolk op om te verenig onder die beginsels van Afrikaner Nasionalisme. Ons roep al ons volksgenote op om hul te distansieer van die persone, organisasies en groepe wat aandadig was aan die oorgawe en verraad van 1994. Weier om, deur deelname aan die bestel, legitimiteit te gee aan die oorgawe van 1994. Verwerp die wat u roep tot die stembus om die “Eed van Getrouheid” aan die grondwet met ‘n kruisie te bevestig. Verwerp hulle en word deel van die vryheidstryd van die Afrikaner nasionalis.
Die aanslag sal toeneem want dit is ‘n totale aanslag teen ons Volk. Die Afrikaner Nasionalistiese Beweging waarsku dat daar totale anargie in die land gaan losbars. Skakel nou in by volksgerigte veiligheidstrukture soos plaaswagte en buurtwagte. Beveilig u woning en u plaas.
Bewapen uself en elkeen in die huis met ‘n wettige wapen en hou dit byderhand. Doen kursusse in skietkuns, veldkuns en stedelike oorlewing.
Laat ons die middele tot ons beskikking nóú gebruik om ons self te beveilig.
Die Afrikaner Nasionalistiese Beweging roep elke Afrikaner op, elke Witman, wat hom met ons vryheids-ideaal vereenselwig, om die vryheidstryd saam met die Afrikaner Nasionalistiese Beweging te voer op die beginsels van Christelike Afrikaner Nasionalisme.
Eendrag Maak Mag!
Carel van der Grijp, ANB Voorsitter.
Om meer oor ons te wete te kom lees ons Grondslag en doelstellings. Om aansoek te doen om aan te sluit vind die vorm hier . Indien jy meer wil weet kontak ons gerus.
Soos enige organisasie wat sy doel uitvoer vir die liefde van die saak is ons afhanklik van die bydraes en donasies om die uitvoering van ons doelstellings te befonds en om die nuusbrief uit te gee. Elkeen wat ons sy hart voel dat hy die doelstellings van die ANB ondersteun kan ‘n bydrae maak per bank inbetaling. Vind hier ‘n skakel vir ons Bankbesonderhede