ANB REPUBLIEKDAG VIERING TE PRETORIA 2024
ANB JAARVERGADERING 11 November 2023

Verkose Dagbestuur: Voor van links – mnr. Marthinus Erasmus (Ondervoorsitter), mnr. Carel van der Grijp (Voorsitter), mnr. Emil de Villiers (Sekretaris) Agter van links – mnr. Dirk Joubert Snr (Penningmeester), mnr.Dirk Joubert Jnr (Addisionele lid)

ANB Jeug teenwoordig van links voor – Lisa Vorster, Magdha van der Grijp, Rencia Vorster
Van links agter – Roelf Martins, Dirk Joubert, Hannes de Villiers, Christo van der Grijp
2023 HELDEDAG MOOT

Jan en Thea de Villiers presenteer die ou Vryheidsrepublieke se vlae as deel van die opening van die ANB se Heldedag te Pretoria