- Oproep: Om ‘n lig te wees aan die Suidpunt van Afrika
- Nuuskommentaar – Nuwe Partye
- Generaal Beyers tak (Alma) vier Stigtingsdag
- Wie was Jan van Riebeeck?
- Andries Hendrik Potgieter
- Die Opposisie in Stadsrade ’n “Klaaglike mislukking”
- Hoe en waarom het die Afrikaner Broederbond omgeswaai na liberalisme?
Die volledig nuusbrief is ook hier beskikbaar in aflaaibare drukbare PDF formaat.
Daar is hoop. Ons kan opnuut leer en inkeer en doelgerig werk daaraan om ons identiteit te kan behou ten spyte van wat om ons vergaan. Begin deur jouself af te vra waarby jy in jou vrye tyd betrokke is. En waarby jou kinders betrokke is. Ondersteun dit die behoud van ons volksidentiteit en die uitleef van die beginsels wat ons voorouers hulle lewe voor afgelê het? So nie, raak betrokke by die ANB en help terugkeer en bou op die vastigheid van nasionalistiese beginsels, die lesse geleer uit ons geskiedenis en die voorbeelde van ons heldedom. Sluit aan by die ANB. Vind meer uit oor ons en ondersteun die uitdra van hierdie boodskap van hoop.
ANB Nuusbrief Redaksie.