Vegkop Geskiedenis Reeks dae voor die 2025 Herdenking

Ons plaas hier die skakels na die geskiedenis stukkies wat die Vegkop feeskomitee uitstuur elke dag soos ons nader kom aan die herdenking vanjaar op Vegkop naby Heilbron.

Besonderhede van die Fees vanjaar.

13 Dae voor die ons fees: Vegkop-dae: ‘n Kort verposing

Ons sal binnekort die skakels na die ander dae ook hier plaas.